Laerskool - Baobab Kampus

Skooltye
Graad 1 - 3: 07h30 tot 12h00
Graad 4 - 7: 07h30 tot 13h00


Akademie
Die volgende vakke word aangebied vanaf graad 5 to 7:
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- Natuurwetenskap
- Social Studies
- Ekonomiese Bestuurswetenskappe
- Duits
Skooldrag
Seuns:
Pro-Ed sweetpak
Pro-Ed golfhemp
Pro-Ed kortbroek/skort,
Swart tekkies (nie “sneakers”)
Swart/wit sokkies
Swart trui onder sweetpak baadjie. Frokkies mag nie uitsteek by die gholfhemp nie.
Meisies:
Pro-Ed sweetpak
Pro-Ed golfhemp
Pro-Ed skort
Swart tekkies (nie “sneakers”)
Swart/wit sokkies
Swart trui onder sweetpak baadjie. Frokkies mag nie uitsteek by die gholfhemp nie.
Fasiliteite
Die Boababkampus beskik tans oor die volgende fasiliteite:
- 31 Klaskamers
- Goed toegeruste mediasentrum/biblioteek
- Die kampus beskik oor ’n skoolsaal, sportsgronde en speelterrein.